Skip navigation
Cindy Stols}’s portrait

Cindy Stols

  • 29 years old
  • Female
  • Born Mar 19, 1979
  • Died Jun 09, 2008
  • Pretoria, South Africa
She was taken from us too soon but her angel voice we will always keep at heart. We mis you more and more each day as we watch your boys grow up.
More »

About

Sussie

Cindy was n baie liefdevolle spontane mens wat altyd daar was om ander te help. Sy was onsettend lief en trots op haar man en tweeling seuns.Tragies was sy in n motorongeluk van ons weggeneem.Sy was die beste moeder,vrou,dogter,suster en vriendin.Haar plek is leeg maar in ons harte en gesigte van haar seuns sal sy bly leef. Haar wonderlike stem en gelag sal altyd gemis word.Sy sal altyd ons kareoki Queen bly.

See All memories »

Memories

Ons Saam lag en laf wees

marinda Jul 14, 2009

Ek kan nie vir jou se hoe mis ek ons kareoki aande ons naweke saam en al die cuppituno's met room nie. Ons saam lag en sommer simpel wees saam. jou plekkie kan nooit vervang word nie dit is leeg .

Deidre (Jul 15, 2009)

Ja dit is waar haar plekkie is leeg en niemand sal ooit haar plek kan volstaan nie. Ek sal nooit vergeet hoe ek en sy altyd gestry het oor wie eerste met Leon gaan dans as ons by partytjies was nie en daai kareoki aande by haar huis ek wens ons kan dit weer he.

My Memory

Deidre Jul 14, 2009

She had the voice of a Angel

Share your own memory now

To leave a memory, fill in the fields below

 *
 *
Icon

Choose an icon from the set

More »

Q&A (1)

New! Answer a question and read other's responses

  • What was Cindy Stols's first job? Did he/she like it?

Let them know how much you cared

OR

Show

Widget

Find out for whom People are Tweeting their Respects

Music

Macromedia Flash Player 9 is required
See All Visitors »

Visitors

Visited just now

hollyyoungchristine

temlpe, Texas, United States

Visited Oct 11, 2009

smithsteve007

Visited Jul 19, 2009

Tribute Creator

Deidre

    Visited Jul 16, 2009